Ek is nou nie snaaks nie, maar die kak wat mense kan uitdink, en dan dink hulle mense gaan hulle glo. Die girl het beslis nie Sex Ed 101 bygewoon nie …. En dat haar man haar glo, maak dit nog meer snaaks / sad. Duidelik het mamma meer as net porn gekyk dink ek (of iets opgetel van die seat af !!