IRB 7′s

Lewer kommentaar

Dis weer sulke tyd op Twickenham (The home of Rugby) die naweek – 7′s rugby !! Tyd om (n min van) 12 uur rugby te kyk, bier te drink, te sing en dans in die stands, en jou soos n 10 jaar oue laaitie te gedra !!

Ons ia van plan om Sondag te gaan, so as jy op Twickenham is Sondag, laat weet my, en kan n dop saam drink !!

Laat weet my op Twitter: @hoofmoer,  of stuur my n message op FB www.facebook.com/johandevries

KAN NIE WAG NIE !!!

 

 

Magazines en die iPad

2 Kommentaar

Ek het so n ruk terug vir my n (nuwe) iPad gekoop, en kan hom amper nie neersit nie. Nou soos met alles, speel jy maar rond in iTunes, en download games en al die ander goed. Meestal die free stuff, maar so nou en dan ook n app waarvoor jy betaal. Met die is dat ek op die magazine section afkom in iBooks, en ek dink “hoekom nie !”

Nou net om jou te verduidelik, ek koop omtrent elke computer magazine wat daar op die mark is, om nie eers van gadget magazines te praat nie, of selfs net as ek verby n shop loop, en ek sien iets wat interesting is, koop ek dit. (Om nie eers koerante te noem nie !) Jy sal magazines van die TV room af kry, tot langs die kakhuis. Eintlik raak dit te veel, want ek dink ek het genoeg papier om n brug van hier af tot Alaska (en terug te bou).

Nou het ek vir my n challenge gestel, en dit is dat ek nie papier mags gaan koop nie, maar alles elektronies gaan koop, wat ek dan op my ipad download, en van daar af lees. Eers begin met n paar koerante, en het nou al gemove na my computer mags, Nat Geo, en daar is nog n paar wat ek so met die loop van tyd sal oorskuif (sodra die subs op is)

Beste van alles – al die mags in een plek is, en ek kan dit saam met my dra, en enige plek lees.

 

Internet usage

2 Kommentaar

En die grootste rede hoekom ek nie kan terug trek SA toe nie – want die internet is kak in SA – of liewer die internet speed en die caps wat op dit geplaas word. Ek sit en kyk die stats vanaand vir my internet verbruik – die maand sover, 69.72GB, met n avg van 94.61 GB

Fok weet, dis baie download, en baie online gaming speel …

En vanaand word ek ge upgrade na die 80 meg service toe – om die waarheid te se, al die bloed hardloop uit my lyf uit in my erection in as ek daaraan dink.

To Infinity and beyond ….

Lewer kommentaar

Ek sien ek kan my broadband by die huis upgrade met BT Infinity. Betaal niks meer as wat ek nou betaal nie, so hoekom dan nie.

Op hulle website opgegaan, n paar bokse getick – en oor 3 dae sal ek n 80 meg lyn by die huis he !!! Yeah ha !! Bring on die online gaming.

 

PS – As jy Modern Warfare speel – my screen name is “joumoerman” – so add my en dan kan ons saam die wereld van MW3 aanvat.

Ons en hulle

Lewer kommentaar

Die song van Koom Kombuis is seker een van my all time Afrikaanse songs:

 

Almal is dronk, almal wonder wat gaan aan

almal is net actors op die lewensbaan

almal skink hulle drankies by dieselfde kraan

maar o die angs en o die waan van ons wat buite staan

Chorus:

ons en hulle, ons en hulle

hulle braai die tjips ons kou die skille

Rusland se missiele, Amerika se pille,

Maties teen die Ikeys,

WP teen Bloubulle

maar benewens ons pupille is daar baie meer verskille

tussen ons en hulle

Almal ken die feite

maar niemand kan verstaan

almal wil graag kom, maar weet nie waar om te gaan

almal is gepla met die son en die maan

maar o die vrees en o die dieper waan van ons wat buite in die reen staan

chorus

Kak dag, dankie

Lewer kommentaar

Vandag was n kak dag gewees, een van daai dae waar jy van n moerse hoe gebou wil afspring, en kop eerste op die concrete land. Een van daai dae waar alles wat verkeerd kan loop verkeerd gaan, en se moer as jy dit kan regmaak.

Dag het nie te sleg begin nie, maar het net erger en erger geword, tot so n paar minute terug. Dinge lyk nou asof dit beter gaan, alles wat opgefok was werk nou, so nou wonder ek wat volgende gaan kak veroorsaak. Gelukkig is nie baie dae soos vandag nie, om die waarheid te se, kan ek amper nie ondou wanneer die laaste dag was soos vandag nie. Wat n groot plus is, is dat daar nog so 45 min’s oor is, dan kan ek my tassie pak, en huis toe move, en om myself iewers te gaan wegsluit vir n uur, en net te chill.

Gisteraan droom ek mos die weird dream ook. Ek droom en sit met n wolf pup in my arms, en die outjie soek beskerming. Ek sit in n boom, en onder die boom is n ma-moerse wolf wat die pup wil bykom. Ek droom die pup hang omtrent aan my, want hy wil wegkom van die wolf af. Toe droom ek die wolf begin die boom klim, en ek hardloop (met die wold pup in my arms) van tak na tak, om weg te kom, en die pup te beskerm. Die ander deel wat ek kan ondou, is dat op een of ander manier sit ons op n vliegtuig die volgende oomblik, met die pup nog in my arms, en die wolf wat van die vliegtuig se vlerk afhang, want hy probeer op die vliegtuig klim. Was so n bietjie deurmekaar gewees toe ek wakker word vanoggend, maar waar die droom vandaan kom, weet die fok alleen.

So met dit gaan ek nou ophou skryf eers, het nog n ding of twee om te doen voor ek kan huis toe gaan – en gelukkig is dit vrydag more ……

Bloody agent !

1 Kommentaar

Ek was vanaand so n bietjie verveeld gewees, en met die speel ek sommer so op youtube rond, en op een of ander manier kom ek op n klomp van Juju se clips af, en die famous een waar hy die reporter van die BBC uit sy press conference uitgegooi het, ja die “bloody agent”

Duidelik is hy de class clown, want die kak wat hy praat, en die stellings wat hy maak, laat mens se bek oophang. Ek verwonder my dat hy daarmee (sover) “weg gekom” het.

Ek is beslis nie n van van hom nie, maar een ding wat my wel opval van hom, is dat hy nie sleg gedoen het vir iemand wat net nie hoerskool klaargemaak het nie, of st 8 (of wat ook al) Hy is ook nie op sy bek geval nie, en maak nie saak wat daar van hom gese word nie, ek dink nie hy is klaar vir n lang ruk nie. Ek lees so deur twitter en al die ander media, en baie mense skryf hom af. Die ANC ban hom, maar hy steur hom fokkel aan dit nie. Of hy wel so baie het wat hom volg, weet ek nie, maar hy het iets aan hom.

Wat as Kiddie Amin wit (blanke) was ? Sou jy hom volg ? Sal jy saamstem met wat hy se ? Ten to 1 sou hy in die tronk gewees het vir sy uitlatings, en amal sou hulle bekak het, die wereld sou op sy agterpote gestaan het, maar as such, is dit nie die geval op die oomblik nie.

Hoekom is daar nie so iemand van dieselfde kaliber wat vir die minderheid (blankes, kleurling, indian ens ens ens) opstaan nie ? As ek so na Suid Afrikaanse politiek kyk, is die 1st gedagte wat by my opkom, divided and conquered – almal skreeu en rumoer, maar fokkol verder nie. Almal wil in n verskillende rigting infok, almal wil baas wees.

Dis n shame eintlik, as mens dink way could be as dear n regte leier was way almal kan sambaing in SA …….

JMM Potgooi

Lewer kommentaar

Sommer so n vinnige kak praat session op sy beste. Unscripted, uit die vuis is. Maak seker nie altyd sin nie, maar dit doen binne in my kop :)


:-)

Lewer kommentaar

Big smile van my vandag, so gelukkig soos n hond met 10 trille !! Nee, nie die lotto gewen, of n wallet vol geld opgetel nie, maar ek het gister my nuwe MacBook Pro gekry.

Ek is nog maar altyd n groot van van all things Mac. My Macbook het so n bietjie begin sukkel, die battery was nie te lekker gewees nie, en hy was al 4 .5 jaar oud. Ek het hom verkoop so n maand of wat terug, en wou eers vir my n Air gekoop het. Na ek so n bietjie die specs gekyk het van all die Mac het ek besluit om vir die MacBook Pro 15′ te gaan. Groter screen, groter hard drive, en al die ander goed (AMD 512 mb graphics card blah blah blah blah blah, i7, 500gb hard drive blah blah blah blah blah)

Maandag bel hulle se en hulle gaan dit Dinsdag aflewer, so ek sit n dag se verlof in. Kan nie dat die ding by die huis afgelewer word, en ek is nie daar vir dit nie. Staan vroeg op, en loop op en af in die gang die hele oggend, terwyl ek wag vir die delivery driver. (Jup, soos toe ek op en af in die kraamsaal geloop het toe Anja gebore is !!)

Laaaaang storie kort te sny, eers gister middag 4pm afgelewer. My senuwees was al moertoe, meer bedonnerd gewees as enige iets anders, want ek sit toe nou al heel dag en wag. All forgiven toe ek die masjien het.. Sleek lines, hardware en software werk. Het omtrent 20 minute gevat, toe is hy opgestel, reg om te werk.

Sonder om nou te liries te raak, maar jy kan se wat jy wil, maar Apple weet hoe om n masjien te maak. Jy betaal dat jy kak, maar as ek na die alternatives kyk, sien ek nie kans vir Win8 nie. het die beta afgelaai en opgestel im my VR environment, maar was glad nie impresed met dit gewees nie. Ubuntu word ook al hoe beter en beter, kort nog nie bietjie polish dink ek, maar sover dit my aangaan, is Mac die koning.

White Shark attacks Black Man

2 Kommentaar

Ek het niks regtig hieroor te se nie ….

Older Entries

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.